Modulekode | AAK 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kommunikasie vir persone met erge gestremdhede en die gebruik van ongesteunde en gesteunde sisteme. 'n Praktiese komponent is hierby ingesluit. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om AAK-simboolsisteme en die redes waarom hierdie sisteme suksesvol is wanneer daar gewerk word met persone met erge gestremdhede te verstaan, deur dit te gebruik met ‘n persoon met min of geen funksionele spraak. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App